TOGETHER PROTECTING FARMING COMMUNITIES

Agri-Securitas_LogoSlogan_Transparent 250.png
New Nissan Logo.JPG

Today Nissan SA provided a new Navara bakkie to Agri SA and Pierre Vercueil, President Agri SA, to use for six months. The Agri Securitas Trust Fund and Nissan SA is very proud of their partnership of almost 21 years. During this time Nissan SA has made substantial contributions to the trust fund to assist in farm safety.

https://www.nissan.co.za/Navara-Agri.html

 

When the agriculture value chain (including farmers) purchase a Nissan vehicle, and use the fleet code, F 14911, Nissan SA will make further contributions to the trust fund for farm safety.

SAAM BESKERM ONS BOERDERY GEMEENSKAPPE

  Vandag het Nissan SA ‘n nuwe Navara bakkie aan Agri SA en Pierre Vercueil, President Agri SA, oorhandig om te gebruik vir ses maande. Die Agri Securitas Trustfonds en Nissan SA is trots op hulle vennootskap van amper 21 jaar. In die tydperk het Nissan SA groot bydraes gemaak to die trustfonds om te help met plaasveiligheid.

https://www.nissan.co.za/Navara-Agri.html

 

Wanneer die landbouwaardeketting (boere ingesluit) ’n Nissan voertuig koop en van die flootkode F 14911 gebruik maak sal Nissan SA verdere bydraes aan die Agri Securitas trustfonds vir plaasveiligheid maak.

Picture1.jpg
Picture2.jpg
Verteenwoordigers van Nissan SA en Agri SA by die oorhandiging van die Nissan bakkies aan Agri SA en Pierre Vervueil (President van Agri SA).

Verteenwoordigers van Nissan SA en Agri SA by die oorhandiging van die Nissan bakkies aan Agri SA en Pierre Vervueil (President van Agri SA).

Geborg deur Nissan SA

Previous
Previous

Trustfonds spits hom toe op landelike beveiliging, ondanks uitdagings

Next
Next

Mpumalanga Agriculture receives new Nissan Navara