Agri Northern Cape receives new Nissan Navara
TOGETHER PROTECTING FARMING COMMUNITIES
Today Nissan SA provided a new Navara bakkie to Agri Northern Cape to use for six months.
The Agri Securitas Trust Fund and Nissan SA is very proud of their partnership of almost
21 years. During this time Nissan SA has made substantial contributions to the trust fund to assist in farm safety.
NISSAN NAVARA
When the agriculture value chain (including farmers) purchase a Nissan vehicle and use the fleet code, F 14911, Nissan SA will make further contributions to the trust fund for farm safety.
SAAM BESKERM ONS BOERDERYGEMEENSKAPPE
Vandag het Nissan SA ‘n nuwe Navara bakkie aan Agri Noord Kaap oorhandig om te gebruik vir ses maande. Die Agri Securitas Trustfonds en Nissan SA is trots op hulle vennootskap van amper 21 jaar. In die tydperk het Nissan SA groot bydraes gemaak to die trustfonds om te help met plaasveiligheid.
NISSAN NAVARA
Wanneer die landbouwaardeketting (boere ingesluit) ’n Nissan voertuig koop en van die flootkode F 14911 gebruik maak sal Nissan SA verdere bydraes aan die Agri Securitas trustfonds vir plaasveiligheid maak.
Dirk Krapohl, Nicol Jansen, van Agri Noord-Kaap, Johan Booysen en Andre van Tonder van Morgan Nissan in Kimberley by die oorhandiging van die Nissan bakkie aan Agri Noord-Kaap.