Free State Agriculture receives new Nissan Navara

TOGETHER PROTECTING FARMING COMMUNITIES 

Today Nissan SA provided a new Navara bakkie to Free State Agriculture to use for six months.

The Agri Securitas Trust Fund and Nissan SA is very proud of their partnership of almost

21 years. During this time Nissan SA has made substantial contributions to the trust fund to assist in farm safety.

NISSAN NAVARA

 When the agriculture value chain (including farmers) purchase a Nissan vehicle and use the fleet code, F 14911, Nissan SA will make further contributions to the trust fund for farm safety.

SAAM BESKERM ONS BOERDERYGEMEENSKAPPE

 Vandag het Nissan SA ‘n nuwe Navara bakkie aan Vrystaat Landbou oorhandig om te gebruik vir ses maande. Die Agri Securitas Trustfonds en Nissan SA is trots op hulle vennootskap van amper 21 jaar. In die tydperk het Nissan SA groot bydraes gemaak to die trustfonds om te help met plaasveiligheid.

NISSAN NAVARA

Wanneer die landbouwaardeketting (boere ingesluit) ’n Nissan voertuig koop en van die flootkode F 14911 gebruik maak sal Nissan SA verdere bydraes aan die Agri Securitas trustfonds vir plaasveiligheid maak.

Francois Wilken, Gernie Botha Vrystaat Landbou, Andre Kleinhans en Ferdi Mollentze van NTT Nissan in Bloemfontein by die oorhandiging van  die Nissan bakkie aan Vrystaat Landbou.

Francois Wilken, Gernie Botha Vrystaat Landbou, Andre Kleinhans en Ferdi Mollentze van NTT Nissan in Bloemfontein by die oorhandiging van die Nissan bakkie aan Vrystaat Landbou.

Geborg deur Nissan SA

Previous
Previous

Limpopo Agriculture receives new Nissan Navara

Next
Next

Agri Northern Cape receives new Nissan Navara